Jesaja 65:25

Jesaja 65:25 AFR20

'n Wolf en 'n lam sal saam wei, 'n leeu sal soos 'n bees hooi eet; maar 'n slang – stof sal sy kos wees. Mense sal nie kwaad aanrig of hulle wangedra nie – nêrens op my hele heilige berg nie, ” sê die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 65:25