EKSODUS 6:7-8

EKSODUS 6:7-8 AFR83

Ek sal julle bring na die land toe wat Ek met 'n eed aan Abraham, Isak en Jakob belowe het. Ek sal dit julle eiendom maak. Ek is die Here.” Dit het Moses toe aan die Israeliete vertel, maar in hulle moedeloosheid oor die harde werk het hulle nie na hom geluister nie.

Video for EKSODUS 6:7-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 6:7-8