Oorsig: Eksodus 1-18

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Eksodus 1-18 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Eksodus red God die Israeliete van slawerny in Egipte en konfronteer die boosheid en onregverdigheid van Farao. https://bibleproject.com/Afrikaans/