Eksodus 6:7-8

Eksodus 6:7-8 DB

Ek sal julle bring by die land wat Ek aan Abraham, Isak en Jakob belowe het. Ek sal dié land julle eie land maak. Ek is die Here.’” Moses het al hierdie dinge net so vir die Israeliete gaan vertel. Hulle was egter te moeg en moedeloos van al die harde werk om nog na hom te luister.

Video for Eksodus 6:7-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 6:7-8