EKSODUS 5:19-21

EKSODUS 5:19-21 AFR83

Toe die farao vir die Israelitiese opsigters sê dat die daaglikse kwota bakstene nie verminder gaan word nie, het hulle besef watter ramp hulle getref het. Moses en Aäron het hulle buite ingewag, en toe die opsigters van die farao af by hulle kom, sê hulle vir Moses en Aäron: “Mag die Here julle straf omdat julle ons naam sleg gemaak het by die farao en sy amptenare en vir hulle 'n swaard in die hand gegee het om ons mee dood te maak.”

Video for EKSODUS 5:19-21