Omdat hulle steeds elke dag dieselfde hoeveelheid stene soos vantevore moes maak, het die Israelitiese opsigters gesien dat daar groot moeilikheid kom. Toe hulle van die farao af weer buite kom, het Moses en Aäron daar vir hulle gestaan en wag. Die opsigters sê vir hulle: “Die HERE sien wat julle aangevang het. Hy sal julle straf vir die gemors waarin julle ons by die farao en sy mense laat beland het. Julle het hulle rede gegee om ons dood te maak.”
Lees EKSODUS 5
Luister na EKSODUS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: EKSODUS 5:19-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's