EKSODUS 33:7

EKSODUS 33:7 AFR83

Moses het 'n tent gevat en dit ver buite die kamp gaan opslaan. Hy het dit die tent van ontmoeting genoem. Elkeen wat na die wil van die Here wou vra, het na die tent van ontmoeting buite die kamp gegaan.

Video vir EKSODUS 33:7