Eksodus 33:7

Eksodus 33:7 DB

Moses het ’n tent ’n hele ent weg van die laer af in die veld opgeslaan. Hy het dit genoem “die tent waar daar vir God raad gevra word”. Elkeen wat by die Here raad gesoek het, het soontoe gegaan.

Video vir Eksodus 33:7