EKSODUS 33:7

EKSODUS 33:7 NLV

Moses het ’n tent ’n hele ent weg van die laer af opgeslaan. Hy het dit “die ontmoetingstent” genoem. As iemand by die HERE raad gesoek het, het hy na die ontmoetingstent buite die kamp gegaan.

Video vir EKSODUS 33:7