EKSODUS 29:44-46

EKSODUS 29:44-46 AFR83

Ek sal die tent van ontmoeting en die altaar heilig en ook vir Aäron en sy seuns om My as priesters te dien. Ek sal tussen die Israeliete woon en hulle God wees. So sal hulle besef dat Ek, die Here, hulle God is wat hulle uit Egipte bevry het om tussen hulle te woon. Ek is die Here hulle God!”