EKSODUS 29:44-46

EKSODUS 29:44-46 NLV

Ek sal die tabernakel en sy altaar ’n heilige plek maak. Ek sal Aäron en sy seuns vir My heilig as my priesters. Ek sal tussen die Israeliete woon. Ek sal hulle God wees. Hulle sal erken dat Ek die HERE hulle God is. Dit is Ek wat hulle uit Egipte bevry het om saam met hulle te woon. Ek is die HERE hulle God.”