PREDIKER 11:1-2

PREDIKER 11:1-2 AFR83

Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug. Hou jou besittings op sewe, selfs ag plekke, want jy weet nie watter teëspoed oor die land kan kom nie.