PREDIKER 11:1-2

PREDIKER 11:1-2 NLV

Gooi jou brood op die water, want na ’n lang tyd kry jy dit terug. Sit jou besittings op sewe of agt plekke. Jy weet immers nie watter rampe die land kan tref nie.