DEUTERONOMIUM 6:5-7

DEUTERONOMIUM 6:5-7 AFR83

Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. “Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly. Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan.