Deuteronomium 6:5-7

Deuteronomium 6:5-7 DB

Jy moet die Here jou God met alles binne-in jou, ja, met jou hele wese liefhê. Al die woorde wat ek jou vandag leer, moet jy in jou hart bêre en altyd daaraan dink. Jy moet ook jou kinders daarvan vertel en jy moet oral daaroor praat. Of jy nou in jou huis sit, of jy op pad is, of jy ’n bietjie gaan lê of weer opstaan, jy moet altyd dink oor wat die Here van jou vra.

Video for Deuteronomium 6:5-7