Deuteronomium 6:5-7

Deuteronomium 6:5-7 AFR20

Jy moet die HERE jou God met hart en siel liefhê en met al jou krag. En hierdie woorde wat ek vandag vir jou voorskryf, moet jy op die hart dra. Herhaal dit vir jou kinders en praat met hulle daaroor wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op pad is, wanneer jy gaan lê en wanneer jy opstaan.

Video vir Deuteronomium 6:5-7