HANDELINGE 24:27

HANDELINGE 24:27 AFR83

Twee jaar later is Feliks deur Porcius Festus opgevolg. En omdat Feliks die Jode 'n guns wou bewys, het hy Paulus as gevangene agtergelaat.