Handelinge 24:27
Handelinge 24:27 AFR20
Ná verloop van twee jaar is Feliks opgevolg deur Porcius Festus. Omdat Feliks die Jode 'n guns wou bewys, het hy Paulus in boeie agtergelaat.