HANDELINGE 24:27
HANDELINGE 24:27 Bybel vir almal (ABA)
Twee jaar het verbygegaan. Feliks se tyd om goewerneur te wees, het verbygegaan en Porcius Festus het die nuwe goewerneur geword. Feliks wou graag 'n goeie ding vir die Jode doen en daarom het hy gesê Paulus moet in die tronk bly.
HANDELINGE 24:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar twee jaar het verbygegaan, en toe kry Felix vir Porcius Festus as opvolger; en omdat Felix aan die Jode 'n guns wou bewys, het hy Paulus as gevangene agtergelaat.
HANDELINGE 24:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Twee jaar later is Feliks deur Porcius Festus opgevolg. En omdat Feliks die Jode 'n guns wou bewys, het hy Paulus as gevangene agtergelaat.
HANDELINGE 24:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ná verloop van twee jaar is Feliks opgevolg deur Porcius Festus. Omdat Feliks die Jode 'n guns wou bewys, het hy Paulus in boeie agtergelaat.
HANDELINGE 24:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ná twee jaar het Porcius Festus in Felix se kamer gekom, en Felix, wat gewillig was om die Jode 'n plesier te betoon, het Paulus geboeid agtergelaat.