1 SAMUEL 24:5-6

1 SAMUEL 24:5-6 AFR83

Dawid se manne sê toe vir hom: “Kyk daar, vandag sê die Here vir jou: Ek gee jou vyand in jou hand en jy moet met hom maak soos jy dit goedvind.” Dawid het opgestaan en ongemerk die punt van Saul se mantel afgesny. Maar agterna het Dawid se gewete hom gepla omdat hy Saul se mantelpunt afgesny het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 24:5-6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid