1 Samuel 24:5-6

1 Samuel 24:5-6 AFR20

Die manne van Dawid sê toe vir hom: “Kyk, dit is die dag waarvan die HERE vir jou gesê het, ‘Kyk, Ek gaan jou vyande in jou hand gee.’ Maak dan met hom soos jy goeddink.” Dawid het opgestaan en stilletjies 'n soom van Saul se mantel afgesny. Maar daarna het Dawid se gewete hom gepla, omdat hy 'n soom van Saul se bokleed afgesny het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 24:5-6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid