1 SAMUEL 24:5-6

1 SAMUEL 24:5-6 NLV

“Dis nou jou kans!” fluister Dawid se manskappe. “Vandag is die dag waarvan die HERE gepraat het toe Hy gesê het: ‘Ek sal Saul sekerlik in jou mag gee sodat jy met hom kan doen wat jy wil!’” Dawid het toe stilletjies vorentoe gekruip en ’n stuk van Saul se mantel afgesny. Maar daarna begin Dawid se gewete hom pla omdat hy ’n stuk van Saul se mantel afgesny het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 24:5-6