1 KORINTIËRS 6:6-7

1 KORINTIËRS 6:6-7 AFR83

Maar gaan een gelowige nou met die ander hof toe, en dit voor ongelowige regters? Eintlik is julle saak al klaar verlore, omdat julle hofsake met mekaar het. Waarom ly julle nie liewer onreg nie? Waarom laat julle julle nie liewer te kort doen nie?

Video for 1 KORINTIËRS 6:6-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 6:6-7