1 Korintiërs 6:6-7

1 Korintiërs 6:6-7 DB

Kyk net wat vang julle nou aan. Een Christen sleep ’n ander Christen voor die hof en dit nog voor mense wat glad nie in God glo nie. Wat sê julle nou eintlik met hierdie hofsake wat julle so teen mekaar voer? Julle sê eintlik dat julle ’n klomp verloorders is. Nie een van julle kan ’n wenner in so ’n saak wees nie. Hoekom is julle nie maar bereid om die minste te wees of selfs maar aan die kortste ent te trek ter wille van die groter saak van julle Christenskap nie?

Video for 1 Korintiërs 6:6-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 6:6-7