1 KORINTIËRS 15:56-57

1 KORINTIËRS 15:56-57 AFR83

Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus.

Video for 1 KORINTIËRS 15:56-57