1 Korinthiërs 15:56-57

1 Korinthiërs 15:56-57 AFR20

Die angel van die dood is die sonde, en die krag van die sonde lê in die wet. Maar aan God die dank, wat aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus •Christus.

Video for 1 Korinthiërs 15:56-57