Sefanja 2:11

Sefanja 2:11 DB

Hierdie mense sal benoud raak as hulle net aan die Here dink, want Hy laat al die gode van die wêreld in die niet verdwyn. Al wat ’n nasie is, in watter land hulle ook al is, sal Hom aanbid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sefanja 2:11