SEFANJA 2:11

SEFANJA 2:11 NLV

Vir hulle sal die HERE ’n verskrikking wees, want al die gode in die land vernietig Hy. Mense uit alle dele van die wêreld, elkeen in hulle eie land, sal voor Hom neerbuig en Hom aanbid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SEFANJA 2:11