Romeine 6:8-9

Romeine 6:8-9 DB

Ons wat saam met Christus gesterf het, glo dat ons saam met Hom sal leef. Ons glo dit omdat ons weet dat Jesus, nadat Hy uit die dood opgestaan het, nooit weer sal doodgaan nie. Die dood het nie meer ’n houvas op Hom nie.

Video vir Romeine 6:8-9