Psalms 86:1-2

Psalms 86:1-2 DB

Here, luister tog as ek bid. Help my, want ek is in ’n krisis. Beskerm my, want ek is in die nood. Ek is desperaat. My God, U help mos u kind wat U dien en op U vertrou. Red my, want ek het U as my God gekies.