Luister tog na my gebed, HERE! Antwoord my, want ek is arm en ellendig. Beskerm my, want ek is getrou aan U. Red my, want ek is u dienaar. U is my God op wie ek vertrou.
Lees PSALMS 86
Luister na PSALMS 86
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 86:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's