Psalms 78:9-11

Psalms 78:9-11 DB

Ons verhaal begin by die Efraimiete: ’n klomp soldate wat baie goed kon veg. Maar toe die oorlog begin, het hulle weggehardloop. Want hulle het nie na God geluister nie. Hulle het nie die voorwaardes van sy ooreenkoms gehoorsaam nie. Hulle het gou vergeet watter groot dade God voor hulle oë gedoen het.