Psalms 78:9-11

Psalms 78:9-11 AFR20

Die kinders van Efraim, gewapende boogskutters, het teruggeval op die dag van die geveg. Hulle het nie God se verbond nagekom nie; en sy wet het hulle geweier om te volg. Hulle het sy dade vergeet, sy wonders wat Hy hulle laat sien het.