Hulle moet self voel hoe dit is om in die skande te kom. Hulle lag my mos uit en maak ’n gek van my. Laat hulle stom staan. Almal wat naby U leef, moet opgewonde en bly wees. Laat mense wat weet dat U red, elke dag sê: “Daar is niemand groter as God nie!”
Lees Psalms 40
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 40:16-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's