Laat hulle verbysterd wees oor hulle skande, hulle wat sê: “Aha! Ons hét hom!” Maar mag almal wat U dien, vol vreugde en blydskap wees. Mag hulle wat by U hulp soek, voortdurend sê: “Die HERE is groot!”
Lees PSALMS 40
Luister na PSALMS 40
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 40:16-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's