Psalms 29:1-2

Psalms 29:1-2 DB

Eer God, eer Hom, elkeen wat bo in die hemel is. Kyk net hoe belangrik is Hy; kyk na sy krag en maak Hom groot. Vertel vir almal hoe belangrik Hy is. Val dan self in aanbidding neer in sy oorweldigende teenwoordigheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 29:1-2