PSALMS 29:1-2

PSALMS 29:1-2 NLV

Vereer die HERE, julle hemelwesens! Vereer die HERE vir sy grootheid en krag! Verheerlik die HERE oor die heerlikheid van sy Naam! Dien die HERE in die grootsheid van sy heiligheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 29:1-2