Psalms 27:11-12

Psalms 27:11-12 DB

Here, vat my hand. Lei my op ’n pad waar daar nie slaggate is nie. Wys my hoe om reg te lewe. Moenie dat hulle wat niks van my hou oor my seëvier nie. Pas my op. Lei my. Party vertel leuens oor my, terwyl ander my met geweld onderstebo wil loop. Moet my tog nie in hulle hand oorgee nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 27:11-12