Psalms 27:11-12

Psalms 27:11-12 AFR20

HERE, leer my u pad, lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande. Moet my nie oorgee aan die begeerte van my teenstanders nie; want vals getuies het teen my opgestaan, en hulle blaas geweld aan.

Video for Psalms 27:11-12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 27:11-12