Psalms 24:3-4

Psalms 24:3-4 DB

Wie het die reg om in die huis van die Here in te gaan? Wie mag sommer by Hom gaan staan? Iemand wat nie verkeerde dinge doen nie en nog minder daaraan dink, is by die Here welkom; ja, iemand wat nie ander mense kul nie en wie se ja sy ja en wie se nee sy nee is.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid