PSALMS 24:3-4

PSALMS 24:3-4 NLV

Wie mag opklim teen die berg van die HERE? Wie mag staan in sy heilige plek? Net hulle wie se dade onskuldig, wie se denke sonder bybedoeling is; wat nie bedrog pleeg nie en nie ’n eed valslik aflê nie.

Video for PSALMS 24:3-4