Spreuke 4:10-13

Spreuke 4:10-13 DB

Jong vriend, ek het jou nou die weg na ’n wonderlike lewe gewys, jou vertel hoe ’n gelowige moet leef. Aanvaar dit nou. Dan sal jy jare van groot lewensvreugde smaak. Omdat ’n mens so maklik kan struikel en die verkeerde kan doen, moet jy tog vashou aan hierdie reëls wat ek jou leer. Oordink dit, want dit kan vir jou ’n goeie lewe vol vreugde verseker.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 4:10-13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid