Spreuke 4:10-13

Spreuke 4:10-13 AFR20

“ Luister, my seun, en aanvaar my woorde sodat jou lewensjare baie kan wees. Op die pad van wysheid sal ek jou begelei, ek sal jou laat loop op reguit paaie. Wanneer jy loop, sal jou voetstappe nie belemmer word nie; en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. Hou vas aan vermaning, moet dit nie laat vaar nie; hou daarby, want dit is jou lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 4:10-13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid