Spreuke 30:8-9

Spreuke 30:8-9 DB

laat my nie ’n vals mens wees nie, laat ek nie ander belieg en bedrieg nie. Laat my nie ryk of arm wees nie. Gee U my net wat ek elke dag nodig het sodat ek nie ryk word en ophou om U lief te hê, of arm word en begin steel en so u wet oortree nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 30:8-9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid