Spreuke 30:8-9

Spreuke 30:8-9 AFR20

Valsheid en leuentaal, hou dit ver van my. Moet my nie armoede of rykdom gee nie; breek my porsie brood vir my af, sodat ek nie oorversadig raak en U misken en sê, “Wie is die HERE?” nie, of verarm en steel, en die naam van my God geweld aandoen nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 30:8-9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid