SPREUKE 30:8-9

SPREUKE 30:8-9 NLV

In die eerste plek, keer tog dat ek lieg. In die tweede plek, laat my nie arm of ryk wees nie. Gee asseblief vir my net dit wat nodig is. As ek te veel het, sal ek U verloën en vra: “Nou wie is die HERE?” As ek te arm is, sal ek steel en my God se Naam beswadder.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 30:8-9