Dit is beter om in die buitekamer te bly as in die huis saam met ’n rusiemaker wat heeltyd neul en kerm. Soos koue water vir ’n groot dors, so is goeie nuus van ’n geliefde wat ver bly. As drinkwater vuil word en damme besoedel word, is dit sleg. So is dit ook as ’n gelowige die pad byster raak en verkeerde dinge begin doen. Te veel soetigheid is sleg. So ook oordadige eerbetoon. Iemand sonder enige selfbeheersing is net so weerloos soos ’n groot stad sonder polisie of veiligheidswagte. Totale wanorde kan uitbreek.
Lees Spreuke 25
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 25:24-28
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's