Spreuke 23:20-21

Spreuke 23:20-21 DB

Moenie jou oorgee aan drank nie. Voor jy weet waar jy is, is jy daaraan verslaaf. Moenie ’n vraat wees wat alles gulsig opslurp nie. ’n Suiplap en ’n vraat word gou arm. Stukkende klere is hulle voorland.