← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 23:20
Kos
7 Dae
Kos kan net soos enigiets anders 'n afgod wees. Dit kan jou denke, ingesteldheid en optrede heeltemal in beslag neem. Sommige mense verafgod kos deur te veel te eet en ander weer deur nie genoeg te eet nie. Hierdie 7-dag leesplan sal jou help om 'n gesonde siening oor kos te kry deur die Bybel, die "brood van die lewe". Verdere inligting is beskikbaar by finds.life.church