Spreuke 20:6-7

Spreuke 20:6-7 DB

Egte vriendskap is skaars. Baie sê hulle is jou vriend, maar min sal jou deur dik en dun ondersteun. ’n Gelowige is ’n mens op wie jy kan reken. Hy doen wat hy glo. Sy kinders kan bly wees hieroor, want hulle het ’n voorbeeld om na te volg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 20:6-7